Ons senior lidmate kuier Donderdag oggend om 10:00 weer lekker saam! Kom wees deel daarvan. Hulle gaan bring en braai, so bring jou vleisie en kom maak nuwe vriende! Almal is welkom. Donderdag 1 Februarie 2018 om 10:00 by die Kerk.