Aankondigings

5 Items

Elvis Blue – Tree op, 15 Oktober 2016

by Jaco van Sittert

Ons het vir Elvis Blue wat kom optree – 15 Oktober 2016! Ons verkoop kaartjie deur ons Kerkkantoor – 011 787 4983. Bespreek u plek! Kaartjie se pryse wissel van R250 tot R380. Hier is alles oor ons KUNSTERNAAR wat kom optree! ELVIS BLUE BIOGRAFIE 2016 Elke jaar is klaarblyklik ‘n WEN-jaar vir die talentvolle […]

Elektroniese (Outlook) Kalender 2015

by Jaco van Sittert

Net soos laasjaar is daar weer ‘n ELEKTRONIESE KALENDER beskikbaar vir die van u wat gebruik maak van die Outlook kalender op u slimfone. Kontak ds Jaco by jacovs@nhk-randburg. co.za en dan sal so ‘n kalender vir u deur gestuur word. Dankie

Kalender van 2015

by Jaco van Sittert

Ons nuwe kalender is uit en u kan gerus dit by die kerkdeure kry na erediens. Neem een en plaas hom waar u gereeld kan kyk na wat in die kerk gebeur!    

Belydenis van geloof – 9 November 2014

by NHKRandburg

Baie geluk aan die volgende lidmate wat vanoggend belydenis van geloof aflê: Stephné Botha, Mardelyn Brown, Esmeralda Grobbelaar, Janine Janse van Rensburg, Suzahn Kriel, Annuschka Kruger, Jan-Hendrik Labuschagne, Adriaan José Lamprecht, Marinda Lamprecht, Celeste Mc Donald, Altia Peenz, Annelien Sutton, Ané Swart, Mercia Swart en Jesse van Heerden  

css.php