Skip to content
Ons saai elke Sondag die erediensboodskap uit op 09:00 op die gemeente se Facebook bladsy of op YouTube. Soek die onder die gemeente se naam NHK Randburg of u kan hierdie volgende skakel druk om by die betrokke bladsye uit te kom:
Kom wees deel van die Woord van God.