Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Dit is vandag Valentynsdag. Mag u almal ‘n dag van liefde ervaar!

 

Elke jaar vier die wêreld, op 14 Februarie, dié dag van liefde. Dis ‘n dag waarop getroudes kan nadink oor hulle belofte wat hulle aan mekaar gemaak het en dis ‘n dag waar seker mense hard probeer om die aandag van iemand besonders te trek deur geskenkies ens.

 

Een figuur wat gewoonlik met Valentynsdag geassosieer word is Cupid. Hierdie karakter, Cupid, het nog altyd ‘n rol gespeel wanneer liefde en verliefdes gevier word. Hy is bekend as ‘n stout skelm figuurtjie wat lyk soos ‘n babatjie met vlerkies, wie se pyle die harte van sy slagoffers deurboor en veroorsaak dat hulle smoor verlief raak. In antieke Griekeland was hy bekend as ‘Eros’ die jong seun van ‘Afrodite’ die godin van liefde en skoonheid. Vir die Romeine was hy Cupid, en sy ma was Venus.

Lees gerus verder deur op die skakel ter druk –

Sondag 14 Februarie 2021

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.