Ons hou groot Basaar op 28 Oktober 2023!
Baie eetgoed!!!
Sangers, trompoppies, kore, stalletjies, kindervermaak, skaak toernooi, paintball, spookhuis en heelwat meer.
Datum: 28 Oktober 2023
Tyd: 08:00 tot 14:30
Wie: ALMAL!!!
Sou jy ‘n stalletjie wil inskryf vul hierdie vorm in en stuur dit deur na admin@nhk-randburg.co.za!
