Posts by Jaco van Sittert
Basaar Fees 7 Mei 2022
Basaar 75jaar Fees
Oorsig – Jakobus
Kyk gerus hierdie video wat die brief van Jakobus behandel – Inleiding Oor die ontstaanstyd van die Brief van Jakobus is daar baie onsekerheid. Indien dit deur Jakobus, die broer van Jesus geskryf is, moes dit voor 62 nC ontstaan het. Sommige beskou Jakobus selfs as die oudste geskrif in die Nuwe Testament en dateer […]
Hoe om die Bybel te lees?
Die Bybel bestaan uit verskillende tipe literatuur en dit help baie om te verstaan hoe die verskil in literatuur jou verstaan van gedeeltes kan help en jou begelei om sekere verse en bedoelinge beter te interpreteer en reg te verstaan en uit te leef. Daar is soveel in ons Bybel opgesluit dat mens baie maklik […]
Oorsig – Matteus
Matteus (Kyk gerus hierdie video wat saam gaan met die studie van Matteus) https://www.youtube.com/watch?v=o6WXIpjHX5M Bron –Die Bybel in Praktyk OORSIG Wanneer ons die Evangelies lees, moet ons besef dat daar nie joernaliste was wat saam met Jesus rondbeweeg het en al sy woorde presies opgeteken het nie. Jesus het inderdaad in Nasaret soos enige ander […]
Wat sê die Bybel oor deelname aan ‘n gemeente/kerk?
Tegnies gesproke bespreek die Bybel nie deelname aan ‘n gemeente op dieselfde manier as wat ons gemeente en kerk vandag verstaan en selfs uitleef nie. Die vroeë gemeentes het uit klein groepies mense bestaan wat in huise en openbare plekke bymekaar gekom het. Daar is geen aanduiding in die Bybel dat dorpe en stede ooit […]
Kloosterkerk van San Galgano
Kloosterkerk van San Galgano Die kloosterkerk van die Heilige Galgano was ‘n Christelike klooster in die vallei langs die rivier Merse, tussen die dorpe Chinusdino en Monticiano, in die provinsie Siena, die streek Tuscany, in Italië. Heilige Galgano was ‘n Katolieke Heilige van Tuscany. Sy moeder se naam was Dionigia en sy vader se naam […]
Bemoediging – Kom uit onder die besembos.
Kom uit onder die besembos. “Elia het in die woestyn onder ‘n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood” – 1 Kon 19:4. Is jy op ‘n laagtepunt in jou lewe? Sit jy op moedverloor se vlakte, met jou hande in jou hare, omdat alles vir jou te veel geword het? Die lewe voel […]
Levitikus oorsig
LEVITIKUS Bron –Die Bybel in Praktyk OORSIG Die kernsaak in Levitikus is die verhouding tussen God en mens. As daardie verhouding nie reg is nie, het die mens se lewe geen inhoud nie. Die verhouding met die Here is belangrik vir die mens se hele bestaan. Maar dit vra jou ook om met jou […]
EKsodus oorsig
EKSODUS Bron –Die Bybel in Praktyk OORSIG God het Hom in die woestyn aan Moses bekend gestel as Jahwe(die Here) (3:14; vgl. 6:1), wat geïnteresseerd is in die nood van mense. Hy stuur Moses terug na Egipte om die nakomelinge van Jakob uit te lei uit slawerny. Dit is een van die grootste gebeurtenisse […]