Ons nuwe kalender is uit en u kan gerus dit by die kerkdeure kry na erediens. Neem een en plaas hom waar u gereeld kan kyk na wat in die kerk gebeur!