VOLWASSE KATEGESE

Alle volwassenes wat wil katkiseer, neem asb kennis dat die katkisasieklasse begin het. Dit is egter nog nie te laat om in te skakel nie. Skakel ds CJ of ds Jaco.

 

2014

Baie geluk aan die volgende lidmate wat vanoggend belydenis van geloof aflê:

Stephné Botha, Mardelyn Brown, Esmeralda Grobbelaar, Janine Janse van Rensburg,
Suzahn Kriel, Annuschka Kruger, Jan-Hendrik Labuschagne, Adriaan José Lamprecht, Marinda Lamprecht,

Celeste Mc Donald, Altia Peenz, Annelien Sutton, Ané Swart, Mercia Swart en Jesse van Heerden