Ondersteuningsraad OSR
Die OSR help baie kinders en gesinne wat in nood is. Die jammerte is dat die staat baie traag is met hulle subsidie vir maatskaplike werk en u weet dat hierdie land maatskaplike werk brood nodig het!
As u ’n donasie wil maak aan die OSR om hulle finansieel te ondersteun,
R20 per SMS, stuur ’n SMS na – 40156 – met die woorde: OSR + jou naam.
Dankie en God’s seën. Ds. Jaco