Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
Ek wil hê ons moet gou na hierdie kort video kyk –
Kyk video
https://www.youtube.com/watch?v=yG5zB2FrUMw
U het sekerlik agter gekom wat die gedagte hier is.
God se plan teenoor ons plan.
Wie se plan is die beter plan?
Moet nie dadelik antwoord nie.
Ons almal weet wat is die regte antwoord.
Ons almal weet dat God se plan is beter as ons eie plan.
Ons weet wat die regte antwoord in ons gedagtes moet wees, maar kom ons wees eerlik –
dis nie altyd maklik om dit te glo nie.
Lees grus verder deur op die skakel te druk –