Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Geliefdes, dis nie meer ver van Paasnaweek af nie. Inteendeel, volgende Sondag is Palmsondag. Die Sondag net voor Paasnaweek, was die Sondag waar Jesus op die donkie die stad, Jerusalem, in gery het. Dis toe so baie mense palmtakke en klere voor Jesus neer gegooi het. Miskien kan ek sê dat Palmsondag, wat met soveel vreugde gepaard gaan, is ‘n omarming na die Sondag wat volg, waar Jesus uit die dood opgestaan het. Die eerste Sondag het soveel aardse vreugde gedra, maar Opstandingsondag het hemelse vreugde gedra!

 

Lees gerus hier verder – sondag-18-maart-2018-die-week-van-die-laaste-paasfees

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.