Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Wie is Jesus?
Nou, ons almal weet dat Jesus is die Seun van God. Ons is dalk gemaklik vanoggend om te bely dat Hy het ons van ons sonde kom verlos, maar wat beteken dit regtig vir jou?
Ek weet nie van u nie en ek kan nie ten volle daaroor getuig nie, maar mense wat nie aanvanklik ‘n verhouding met God deur Jesus ontwikkel het nie, het altyd daardie gevoel dat – al bereik hulle alles wat hulle hart begeer, is daar altyd daardie leemte. Hulle bly vra na wat is die sin van die lewe? Hulle het rykdom, hulle het al die vreugdes van die lewe geniet – goed of sleg, maar hulle voel altyd of daar iets weg is. Daar is vir hulle altyd daardie gevoel van leemte.

 

Lees gerus hier verder – sondag-25-maart-2018-neem-op-jou-kruis-en-volg

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.