Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Die eerste drie woorde van Lukas 12:23 lees: die lewe is. En dan gaan Lukas aan en hy sê: tog belangriker as kos en die liggaam as klere. Hoe sou u aangaan, broers en susters? Hoe sou u hierdie sin voltooi? Die lewe is …? Wat sê u van die lewe, of, nog belangriker, van u eie lewe? Mense oordeel verskillend oor die lewe. Party sê dit is ‘n fees, ander sê dit is ‘n fout. Party sê: die lewe is wonderlik, mag daar geen einde aan kom nie. Ander weer maak ‘n einde daaraan.

 

Lees gerus hier aangeheg  –

sondag-3-september-2017-sorge-van-die-lewe

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.