Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons eindig vandag met die laaste kenteken. Ons het oor die afgelope paar Sondae gekyk na die kentekens van:

Vredemakers wees

Afhanklikes wees

Regverdiges wees

Sagmoediges wees

Treurendes wees

Barmhartige wees

Rein van hart wees

En vandag eindig ons by getroues wees.

 

Illustrasie

‘n Man se vrou het in en uit ‘n koma gegaan vir amper ‘n maand lank, maar hy het getrou aan haar sy gebly, elke dag. Een dag, toe sy vrou bykom, het sy vir hom gewys dat hy moet ‘n bietjie nader kom.

Soos wat hy naby haar gaan sit, het sy aan hom gefluister, “Jy weet wat? Jy was saam met my deur al die slegte tye. Toe ek my werk verloor het was jy daar om my te ondersteun. Toe my besigheid onder gegaan het, was jy daar. Toe ek sleg seer gekry het, was jy langs my. Toe ons die huis verloor het, het jy net daar by my gebly. En toe my gesondheid agteruit begin gaan het, was jy die heeltyd aan my sy. Weet jy wat besef ek nou?”

 

LEES GERUS VERDER –

kenteken-8-getrouheid

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.