Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

fullsizerender-002

Die begin van ’n nuwe jaar is vir baie amper weer die geleentheid om ’n nuwe lewe te begin. ’n Nuwe jaar is mos soos ’n skoon bladsy in ’n ou boek of dikwels sommer ’n heel nuwe boek waarin daar mooi voornemens is om die bladsye mee in te vul. Dit is ook asof die nuwe jaar ons aanmoedig om dit wat agter is te agter te los en oor te begin. Ons tel die minute en sekondes van die ou jaar af en kondig met groot jolyt en opgewondenheid die nuwe begin aan. Dit is emosioneel vernuwend! En miskien is dit ook die rede waarom ons met nuwe krag en entoesiasme ’n nuwe jaar aanpak. Nie omdat ons ewe skielik soveel meer krag en energie bygekry het nie, maar bloot omdat ons voel ons kan dit wat in 2010 gebeur het agter ons los en oor begin.

 

Lees gerus hier onder verder –

sondag-31-desember-2017-saam-met-god

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.