Geliefdes van ons Here Jesus Christus,
Wat het gebeur toe ons gedoop is en wat gebeur as ons ons kinders doop?
Verskeie dinge vind plaas met die doop, maar ons kan ook sê dat dit word bevestig dat ons kinders van God is.
Streng gesproke dan, is ons koninklik. God is nou ons Vader en Jesus is ons broer en ons is eintlik prinse en prinsesse omdat die Here Koning is.
Lees gerus verder: