Hierdie is die eerste Sondag van die nuwe jaar! Baie welkom in die huis van die Here!
Dis dag 7 en waar staan ons met ons entoesiasme vir die nuwe jaar?
Is u nog opgewonde?
Hoe verloop u jaar sover?
Hopelik het u nog ‘n vonkel in die oog. Hopelik hou u nog by u nuwe voornemens vir die jaar. Maar vanoggend wil ek u daarvan herinner dat dit nie noodwendig gaan maklik gaan hierdie jaar nie. Ons verwag altyd ‘n uitdaging of 3. Dalk sal dit nie te moeilik wees nie, maar dalk gaan dit baie van jou energie opneem.
Lees gerus hier verder –