Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

n Man wat die Here lief gehad het, met alles wie hy was, het eenmaal in ‘n onderonsie beland met sy broer se seun. Sy veewagters en die veewagters van sy broerskind het met mekaar baklei oor die weiveld en die water vir die vee. Die man het die volgende te sê gehad –

“Daar behoort nie ‘n getwis te wees tussen my en jou en tussen my veewagters en joune nie, want ons is familie.”

Hulle het saam gepraat en tot ‘n vergelyk gekom. Hierdie man was Abraham en sy broerskind Lot.

 

Lees gerus verder –

kenteken-1-vredemakers

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.