Ons is steeds in die Koninkrykstyd en dit word voorgestel met die groen. In hierdie tydperk fokus die kerk op die groei van die Koninkryk van God. Maar wie is God vir ons?
In die Bybel hoor ons baie name vir God.
Abba – Vader (gebruik deur Jesus)
Adonai – My Heer(baie algemeen)
El – God
El elyon – God die aller hoogste
El Shaddai – God Almagtig
Elohim – God (beklemtoon Sy heerskappy)
Theos – God (in Grieks)
Yahweh jireh – Die Here sal voorsien
Yahweh shalom – Die Here is Vrede
Verder lees ons in die Bybel….
Lees gerus verder deur die volgende skakel te volg –