Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Is ons geloof vir ons die moeite werd?
As die Kaap droog is en die mense bid, maar dit reën nie – is my geloof vir my die moeite werd?
As die regering oorkom as of korrupsie maar net ‘n geringe foutjie is – is my geloof vir my die moeite werd?
As ek dringend bid vir God om my gesond te maak of my finansiële probleme weg te neem of vir my ‘n lewensmaat te gee of om my rebelse kinders te laat volwasse word en dit gebeur nie dadelik nie – is my geloof vir my die moeite werd?

 

Lees gerus hier verder –

sondag-4-februarie-2018-die-moeite-werd-is-harde-werk

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.