Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Is jy al ooit diep geraak deur iets? Kan jy daardie gevoel onthou en kan jy dit nog aan iemand beskryf?

Om ‘diep geraak’ te word gaan gepaard met

emosie,

verstaan,

begrip,

dankbaarheid,

tot besef kom,

tot oortuiging kom

en dan uitloop in aksie of reaksie. Dis gewoonlik wanneer ‘n mens besluit om te gee of om deel te neem of om uit te praat of om oor te gaan in aksie. Dit voel net reg en dit maak net sin en daarom kom jy tot beweging.

 

Lees gerus verder deur op die skakel te druk –

Sondag 14 Oktober 2018 – Die Koninkryk van God – Die grond

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.