Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Broers en susters, ons Christelike geloof is ‘n maraton en nie naellope nie. Ons kan nie vinnig tot geloof kom en dink dis nou kant en klaar nie. Sjoe, dit was opwindend en nou is dit oor en verby nie.

Nee, dit vat tyd en soms gaan jy opdraande en soms gaan jy afdraande. Die begin is aanvanklik maklik en jou energie is baie hoog, maar dan is daar tye wanneer jou energie afgeneem het en jy voel moeg en wens dat die pad ‘n bietjie meer afdraande sal gaan as op. Dit ‘n wedloop vir jou hele lewe, waarvan die wenstreep in die ewigheid eindig en na die eindstreep vind ons die ewige rus en vrede, die paradys, mits ons enduit volgehou het.

 

Lees gerus verder deur op die skakel te druk –

Sondag 21 Oktober 2018 – Wees teenwoordig in die donker van die wêreld

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.