Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Daar is ‘n baie groot effek op jou menswees wanneer jy aangemoedig word om iets te doen. Aanmoediging help mense om te hoor dat wat hulle kan doen, kan ‘n groot verskil maak en wanneer jy hoor dat jy ‘n verskil kan maak, dan kan jy reageer met vasberadenheid.

Vanmore wil ek u aanmoedig om aanmoedigers te wees. Jy kan iemand wees wat ander mense aanmoedig om groot dinge te doen in die koninkryk van God. En om vanoggend dit beter te verstaan gaan ons kyk na Barnabas in die boek Handelinge.

Lees gerus verder deur op die skakel te druk –

Sondag 23 September 2018 – Wees ‘n aanmoediger – Handelinge 11 vers 19-26

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.