Groter Dinge!
Johannes 14:1-14
Geliefdes, wie van ons kan vanoggend sê ons het al groot dinge gedoen?
As ons dink aan groot dinge dan kan dit verskillende dinge beteken. Miskien het jy groot persoonlike dinge reg gekry in jou lewe. Jy het dalk vir jouself doelwitte neer gelê en jy kon by dit elk een uitkom. Miskien het jy groot dinge gedoen vir jou besigheid of vir iemand anders se besigheid. Jy het dalk iets ontwerp of ontwikkel. Jy het dalk baie lank en hard gewerk in jou lewe en jy kon dit reg kry om jou drie kinders deur universiteit te sit, ‘n mooi huis te koop en die motor ry wat jy graag wil ry. Dalk het jy ander mense se lewens verryk of jy kan sê dat jy was deel van daardie span mense wat dit en dat reg gekry het. Dalk dink jy dat jy het nog nie regtig ‘n groot ding gedoen nie en jy wonder of jy wel beskore is vir groot dinge.
Lees gerus verder – sondag-29-april-2018-groter-dinge