Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
Ons praat nou al die afgelope paar Sondae oor die Heilige Gees. Na hemelvaart, in die kerklike jaar, gee ons aandag aan die uitstorting van die Heilige Gees. En die Gees is God met ons. Die Bybel leer ons dat die Gees gee vir ons die waarheid.
As ek vir jou sê dat jy moet die waarheid leer, wat verstaan jy?
My eerste vraag sou wees – Wat is die waarheid?
Lees die boodskap –
Sondag 12 Junie 2022 aanlyn