Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Oor die volgende paar Sondae gaan ons deur ‘n preekreeks werk met die onderliggende tema – Net vir vandag.

Wie van julle sit vanoggend hier en het nog gedagtes van gister en die week wat verby is in jou kop?

Is daar van u wat dalk hier sit en klaar dink aan die sake van die week wat voorlê?

 

Meer gereeld as ooit wemel ons gedagtes oor die dinge van die verlede en ons dink oor die dinge van môre. Ons gedagtes kan soms so oorgeneem word met gister en môre, en eintlik is vandag die belangrikste tyd in jou lewe. Ons almal weet dit, maar ons mis dit meestal. En dis die doel van ons preekreeks. Gister is verby, ons weet nie wat more kan gebeur nie, maar ons het vir vandag.

 

En net vir vandag:

sal ek lewe met ‘n houding van dankbaarheid.

Dit is vandag se fokus. Dankbaarheid….

Lees of kyk gerus verder deur die volgende te volg –

Sondag 14 Augustus 2022 NET VIR VANDAG 1

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.