Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Wat verwag ons van die eindtyd?

Het u al na gedink oor die eindtyd van alles?

Glo ons regtig dat daar ‘n einde aan alles sal kom?

 

As ons na hierdie gedeelte kyk dan is dit juis wat Jesus vir die mense rondom Hom sê. Daar sal ‘n laaste dag aanbreek vir die wêreld en die mensdom soos wat ons dit ken. Aan die einde van alles sal daar ‘n oordeel plaasvind en dan sal daar vrae gevra word aan elke mens.

 

8Maar Jesus begin by een groot bekentenis –

“Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom en al die engele saam met Hom, sal Hy op sy koninklike troon gaan sit.

 

Een uitgemaakte saak is dat Jesus Christus is die Koning van die konings.

Lees gerus verdeur hier te op die skakel ter druk –

Sondag 15 September 2019

OF kyk gerus na die erediens op Youtube deur die volgende skakel te volg –

https://www.youtube.com/watch?v=iqBnlC1trLE

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.