Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons vier vandag Drie-eenheidsondag. Ons bely dat God, ons Vader, alles geskape het en vandag nog steeds in stand hou. Ons bely Jesus Christus is ons Here; Hy wat ons verlos het en ons kinders van God gemaak het. Ons bely dat God elke dag met ons is in die vorm van die Heilige Gees! Broers en susters, God is met ons en vir ons en aan Hom kom al die eer toe! Amen!

 

Ek wil vir u vandag herinner dat ons het deel aan die heerlikheid van God! Wat beteken dit om deel te hê aan die heerlikheid van God?

 

Ons moet onthou dat ons aanvanklik nie deel gehad het aan die heerlikheid van God nie.

 

Hoe so?

 

Lees gerus verder deur op die skakel te kliek –

Sondag 16 Junie 2019 – Drie-eenheidsondag – deel aan die heerlikheid van God

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.