Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Van oggend se tema is – Naby die Here.

Die gedagte van om naby die Here te wees het misken te doen met die feit dat mens rustig kan raak by die Here. Net tevrede by die Here te wees in die oomblik.

En dan volg daar die vraag – Is ek en jy rustig naby die Here in ons lewens?

 

Kyk waar staan die jaar tans! Ons kinders maak Dinsdag klaar met hulle eksamens en dan lê tweede skoolvakansie van die jaar voor (dis nie noodwendig vir almal so nie, maar vir die staatskole is dit die storie). Ons begin met die sesde maand van die jaar, Junie, en ons is bewus daarvan dat die tyd aan beweeg. Dit gaan vinnig. Dit jaag. Skaars vee jy oë uit en die jaar is halfpad. Vinnig, vinnig vs. rustig by die Here!

 

Donderdag was Hemelvaart en ons het Jesus se Hemelvaart herdenk! En na Jesus opgevaar het, wat het die dissipels gedoen?

Lees gerus verder deur op die skakel gekliek –

Sondag 2 Junie 2019 – Naby die Here

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.