Broers en susters in onse Here Jesus Christus: |
van verdrukking plaasvind, aanvaar ons dat hierdie sewe gemeentes in een of ander situasie van verdrukking verkeer, en dat God wil hê dat Johannes, met die gesig wat hy ontvang, hulle moet bemoedig. In die gesig sê God dat: |
- dat die boodskap van Homself kom,
- dat hulle nie bekommerd moet wees nie want Hy is die Alfa en die Omega, die een wat is en wat was en wat kom, die een wat uit die dood opgestaan het, en
- dat God hierdie sewe gemeentes en hulle sewe leraars in sy regterhand styf vashou.