Geliefdes in ons Here Jesus Christus,
Ons het verlede week begin ‘n reeks – Net vir vandag. Die gedagte is dat ons as gelowiges dit sinvol kan vind om te fokus op seker dinge – Net vir vandag. Verlede week het ons gesê – Net vir vandag: sal ek dankbaar wees.
Kom ons kyk wat is ‘n volgende saak waarop ek en jy kan fokus – Net vir vandag.
Net vir vandag – sal ek nie bekommerd wees nie.
Inleiding
Die lewe is vol sorge en bekommernis. Almal van julle weet dit, want julle belewe dit elke dag. Ek vermoed julle het almal al gevoelens soos die volgende ervaar: …
Lees of kyk gerus verder na die boodskap –
Sondag 21 Augustus 2022 NET VIR VANDAG sal ek nie bekommerd wees nie.