Hierdie verhaal gaan oor dankbaarheid. Dit gaan eintlik oor dankbaarheid en ondankbaarheid.
As ons regtig eerlik met onsself sal wees, dan is dit skokkend hoe ondankbaar ons in ons verhoudings, met mekaar, kan optree.
Al is ons van kleintyd af die “towerwoorde” geleer, word dit nie maar sommer net deel van ons leefstyl nie. Ons aanvaar baie dinge as baie vanselfsprekend. Ons sukkel baie keer om vir mekaar waardering en erkenning te gee as mense aan jou goed doen.
Wanneer laas het jy vir iemand dankie gesê dat hy jou altyd vriendelik groet?
Lees gerus die erediens –