Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:

Daar word vertel van 4 studente(miskien ken julle die vertelling) wat eendag laat gekom het vir hulle klas en die dosent was baie ernstig daaroor dat hulle hulle klasse stiptelik moet bywoon. Hulle het die klas binne gekom en baie plegtig vir haar vertel dat hulle ‘n pap band gehad het en daarom is hulle laat. Die simpatieke dosent het vir hulle gesê dat dit jammer is dat hulle laat gekom het, want hulle het ‘n toets gemis daardie oggend. Maar sy was gewillig om hulle ‘n kans te gee. Sy het vir elke een van hulle ‘n stuk papier gegee en ‘n potlood en hulle versprei om in die vier hoeke van die klaskamer te gaan sit. Toe sê sy vir hulle dat hulle die toets sal slaag as hulle net hierdie een vraag kan antwoord –

Watter band aan die kar was pap?

 

Dit was ‘n toets van integriteit!

 

As ons so na die nuus kyk dan wonder ‘n mens of daar nog integriteit in ons land oor is?

Integriteit, opregtheid van karakter, eerlikheid.

 

LEES GERUS VERDER –

Sondag 22 November 2020 – Integriteit

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.