Die teksvers is vers 27:
‘By hulle aankoms het hulle die gemeente bymekaargeroep en vir hulle vertel wat God alles deur hulle gedoen het en dat Hy vir die heidene die deur van die geloof oopgemaak het.’
In die vroeë kerk, toe daar nog nie ‘n kerk gebou was nie, toe daar geen ander kerke in die omgewing was nie, toe daar ander gelowe en gode in die gemeenskap was, het gelowige Christene in huise bymekaar gekom en het hulle in nederigheid mekaar ondersteun.
Ons lees in Handelinge, waar die Apostels die evangelie op straat verkondig. Mense in groot handelstede het aan gegaan met hulle alledaagse lewe; handel gedryf en politiek gesels en tussen dit alles het die Apostels in groot stede mense probeer leer van Jesus en die verlossing wat Hy gebring het.
Lees gerus verder – kliek op die skakel –