Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
Dis belangrik dat ek en jy weet wie God vir ons is. Dit is belangrik om te weet wat God vir jou gedoen het en wat Hy elke dag steeds vir ons doen. Daar is so baie wat ‘n mens bly leer oor God en jy gaan meer as ‘n leeftyd nodig, hê om jou verhouding met Hom reg uit te leef.

 

Wanneer ons ontdek hoe lief God vir ons is, dan help dit ons ook met liefde uit te leef die wêreld in. Dit wil ons aanmoedig om die evangelie te gaan verkondig met ywer en lus. Die Heilige Gees stel vir jou en vir my in staat om die liefde van God die wêreld in te dra! Elke dag!

 

Kyk of lees gerus verder –

Sondag 25 Oktober 2020 – begin jou dag reg

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.