Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Kom ons praat van oggend oor die juk wat ons almal in die lewe dra.

In ons gelese gedeelte het u gehoor van die juk. Die juk was ‘n toestel wat deur osse gedra was om twee osse aan mekaar vas te maak, sodat hulle in dieselfde rigting beweeg; maar met die juk was daar ook ‘n swaar vrag wat trek moes word. Daardie juk kon baie swaar word en veroorsaak hewige harde werk! Dis ‘n gedwonge werk. Iets wat op jou af geforseer is.

 

So beleef ons baie dinge wat op ons af geforseer word. Dis gewoonlik dinge waaroor jy geen keuse het nie.

Moeilike werksomstandighede.

Moeilike mense.

Finansiële druk.

Gesondheidsprobleme.

‘n Liggaam wat swak geraak het.

Of ons druk vandag – ‘n virus wat die hele wêreld op sy knieë het.

 

As Jesus hier in Matteus praat, …

Lees gerus hier verder – Sondag 26 April 2020

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.