Geliefde broers en susters:
U sal saam stem dat spesiale geleenthede baie keer met kos gepaard gaan. Kyk maar na Kersfees, verjaardae, huweliksherdenkings en so voorts. By funksies waar ek al was, gebeur dit dat mens die kos wat voorberei is vir, na die funksie, al kan ruik. En ‘n mens kan nie wag om, na die funksie, genooi te word om by die tafel te gaan aansit nie.
Dis met daardie selfde honger en lus wat ons moet kom na die Here se tafel. Vanmore het Jesus Christus die tafel in gereedheid gebring, broers en susters, en Hy nooi u uit: “Kom sit aan die tafel!”.
Daar is vanmore ‘n paar dinge wat u moet saambring na die tafel toe.
LEES GERUS VERDER –