Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
Is ons wat glo, se lewens werklik anders as hulle wat nie glo nie?
Ons sê dit. Ons sê ons verhouding met God maak alles anders. Ons lewens het meer sin, ons het meer vreugde, ons het ‘n ongekende vrede binne ons. Want ons beleef God teenwoordig by ons. Maar is dit regtig so, broers en susters?
Dit lyk nie alleen soms glad nie so nie, ons voel soms self dat dit nie so is nie.
Ongelowiges het hulle probleme. Ons ook.
Ongelowiges het soms hartseer. Ons wat glo ook.
Ongelowiges voel soms dat niks meer die moeite werd is nie. Ons wat glo voel soms ook so.
Maak geloof ‘n verskil?
Lees gerus verder –
Sondag erediens 3 April 2022