Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ek wil fokus hierdie woorde wat Naomi gesê het –

“Die Here het teen my gedraai, die Almagtige het ‘n ramp oor my gebring”.

 

Wanneer Naomi hierdie woorde sê dan klink dit na ‘n gewaagde uitspraak. Kan sy die Here, die Almagtige, so aankla?

Jy het dalk ook al so gevoel in jou lewe. Jy het dalk al gevoel dat die Here teen jou gedraai het weens die dinge wat al met jou gebeur het.

 

Ons weet dat hierdie boek van die Bybel, Rut, afspeel in die Rigters tyd, die tyd net voor die Israeliete ‘n koning gehad het, maar die boek is heel wat later saam gestel. Sommige kenners beweer dat die boek, Rut, met ‘n gehoor praat wat na die eerste verwoesting van die tempel in Jerusalem was, wat moedeloos weer die tempel moes herbou.

Lees gerus verder deur op hierdie skakel te druk –

Sondag 31 Januarie 2021

 

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.