Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons leef in ‘n baie besige wêreld. Ons is baie besig om baie dinge te doen.

Is julle baie besig in die week?

Wat doen julle wat julle so besig maak?

Wie het sport na skool?

Wie doen huiswerk na skool?

Wie is in die koor?

 

Daar is nog ‘n ding wat baie van ons tyd kan opneem. Wat is hierdie? (Wys jou selfoon)

Wie van julle het een?

Op hierdie ding kan ons sien hoe besig ander mense ook is. Hier op, deel mense hoe besig hulle lewens is.

Is dit ‘n slegte ding om besig te wees?

Lees gerus verder deur op die skakel te druk –

Sondag 4 Augustus 2019 – Jeugdiens

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.