In die lewe is daar soms dinge wat ons sê, doen of voel wat opgevolg moet word met ‘n volgende aksie. As mens dit nie doen nie dan oorweldig dit jou. Dan voel jy al hoe meer magteloos. En jy wil nie graag daar wees en daar bly nie.
Dink aan hartseer – ons almal word hartseer en dis normaal om hartseer te wees, maar niemand wil elke dag van hulle lewe hartseer bly nie. Ons wil weer lag, ons wil weer vreugde hê en ons wil weer opgewonder wees.
Hoe verander jy jou hartseer in vreugde?
Jy volg dit op met ‘n ander aksie! En daar is so baie dinge wat jy kan doen om jou hartseer te verander in vreugde, maar dit vra van jou ‘n aksie, ‘n optrede!
Lees gerus verder deur op die skakel ter druk –