Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Vandag, en oor duisende jare, leef ons in ‘n wêreld waar mense gelowig is en ongelowige is.

As jy gelowig is, leef jy met die wete dat daar van jou verwag word om op a bepaalde manier te lewe.

Goed te lewe.

As jy ongelowig is dan leef jy maar net; jy leef soos jy wil.

Dié wat gelowig lewe, leef om hulle saligheid te verdien of hulle leef deur dankbaarheid omdat iemand anders, hulle saligheid vir hulle verdien het.

Christene, ek en jy, leef uit dankbaarheid. Ons goeie dade is ‘n manier van dankbaarheid. Die sonde is die mens se dood, maar liefde vanaf God, liefde vir God en liefde vir jouself en jou naaste, is lewe tot in ewigheid. 

Lees gerus verder deur op hierdie skakel te druk – Sondag 8 Maart 2020 – Kruisiging uitgevoer deur mense – wb

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.