Hier by die kerk leer ons dat daar is ‘n God wat alles gemaak het. En ons leer ook dat hierdie God baie lief is vir ons.
Ons leer ook dat daar iets soos SONDE is. Wat sê julle is sonde?
Sonde is lelike dinge wat mense doen. God wil nie hê ons moet lelike dinge doen nie! Wie, dink julle, wil hê ons moet lelike dinge doen?
Die duiwel.
Hy het vir Adam en Eva geleer om ‘n lelike ding te doen – Wat was dit?
Hy het vir hulle geleer om nie vir God te luister nie. En as ons nie vir God luister, dan weet ons nie wat reg is nie en dan doen ons net meer en meer lelike dinge!
Lees gerus verder deur op die skakel te druk –
Sondag 10 November 2019 – Jeug
Volg die diens op YouTube –