Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ek wil graag vandag vra, dat julle hier moet wegstap met hierdie beeld in julle gedagtes:

Jy is op ‘n pad, besig om te loop. Jy hou nooit op met beweeg nie. Dit is soos tyd; dit staan nie stil nie.

Daardie kant toe gaan na die lewe en hierdie kant toe gaan na die dood.

Hou vas aan daardie beeld!

Lees gerus verder deur op hierdie skakel te druk –

Sondag 3 November 2019 – Doop

of kyk na die preek op YouTube –

https://www.youtube.com/watch?v=AKNxBwP0dvI&t=399s

 

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.