Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

In die vere verlede het sendelinge – wat die evangelie gaan verkondig het – op ‘n skip geklim en na vreemde lande toe gereis en het nie verwag om weer hulle voete aan vaderland te sit nie. Toe hulle hulle familie en vriende gegroet het, was dit finaal, in terme van aardse tyd. Daar was geen terug draai vir hierdie mense nie.

Alhoewel vliegtuie, epos en ander tegnologie die afstand tussen mense baie klein gemaak het, is dit nog steeds ‘n groot opoffering vandag om uit te gaan en die evangelie te verkondig aan alle mense.

Paulus se passie was juis om ander mense in te lig van die goeie nuus! Mense kon die ewige lewe kry deur Jesus Christus, maak nie saak wat die koste is nie. Die Skepper wat die mense gemaak het is lief vir Sy skepsels, al is hulle sondig. As hulle net hulle sonde kan besef en verander deur liefde en die sonde los en God se wil nastreef in liefde vir Hom, sou hulle saak reg wees tot in ewigheid.

 

Lees gerus verder deur hierdie skakel te druk –

Sondag 11 November 2018 – My Uiterste vir Sy Hoogste

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.