Die Griekse filosoof, Aristoteles het die volgende gesê –
Happiness is the meaning and the purpose of life, the whole aim and end of human existence.
Ek kan vanoggend verder gaan en vra – wat maak die mens gelukkig?
Wel daar is verskillende benaderings. In die vroeëre jare het ‘n bekende Sielkundige, met die naam – Abraham Maslow, gesê dat daar is vyf basiese behoeftes wat die mens na hunker. Hy het toe ‘n hiërargie van menslike behoeftes opgestel hier in die 1940’s.
Sy hiërargie was –
Eerste – Fisiologiese behoeftes – kos, water, warmte, rus
Lees gerus verder deur op die skakel te druk –
Sondag 18 November 2018 – Ewigheidsondag plus geloofsbelydenis aflegging