Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons is vanoggend by die 3de Lydensweek op pad na Paasnaweek. En vanoggend kyk na die hele brief aan die Filippense.

 

Uitbou

Die kerk in Filippi was die eerste gemeenskap, wat Jesus nagevolg, wat Paulus geskep het in Oos Europa. Filippi was in ‘n Romeinse kolonie in antieke Masedonië en die gebied was vol van afgetrede Romeinse soldate. Die omgewing was bekend vir sy patriotiese nasionalisme.

Paulus het daar in Filippi groot teenkanting gekry toe hy bekend gemaak het dat Jesus die ware koning van die wêreld is.

 

Nadat Paulus aan beweeg het vanaf Filippi, was daar mense wat tot geloof in Jesus Christus gekom het, maar

hulle het gely en

is selfs vervolg

vir hulle geloof in Jesus. Hierdie gelowiges het nimmermeer gelewe as ‘n lewendige,

borrelende gemeenskap

wat Jesus se manier van lewe, uitgeleef het.

LEES GERUS VERDER DEUR OP HIERDIE KOPPELING TE DRUK – Sondag 15 Maart 2020 – Kruisiging dui op Jesus se gehoorsaamheid – wb

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.