Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriflesing: Openbaring 4:1-11
Tema: Dis weer ‘n bietjie tyd om na die huis van die Here te kom.

Wie is God vir jou?
Dis nie ons tema vir die preek nie, maar dis nogal ‘n belangrike vraag vir ‘n gelowige.

Is God jou skepper?

As Hy jou geskape het, is Hy betrokke in jou lewe of is Hy maar net daar iewers?
As God betrokke is in jou lewe, hoe betrokke moet jy wees met God?
As God jou gemaak het vir hierdie lewe, is daar enige iets na hierdie lewe?
As daar meer is as hierdie lewe, hoe kan ons met God ‘n reling tref dat ons na hierdie lewe ook deel sal wees van dit wat hier volg?

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.