Sy beman die kantoor van die gemeente van 08:00 tot en met 15:30 elke dag van die week. Sy is beskikbaar vir alle kerklike administrasie, finansies en gemeentelike inligting aangaan die funksionering en daaglikse verloop van die gemeente.