Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriflesing:                 Filippense 2:5-11

Tema:                          Christus se gehoorsaamheid in lyding.

Filippense 2:5-11 is een van die mees diepgaande gedeeltes oor Jesus Christus in die hele Skrif. Dit skilder die uiteindelike prentjie van nederigheid—die nederigheid van Jesus Christus. Niemand het ooit sulke selfopofferende nederigheid getoon nie, en niemand ooit sal nie. As ons, as die kerk en as individue, Christus ten volle wil volg, moet ons Sy nederigheid aanneem.

Kyk/luister of lees gerus verder –

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.